Vrae: 1. Probeer verduidelik waarom jou ingeasemde lug in die een buisie ingegaan het en jou uitgeasemde lug in die ander buisie ingegaan het. 2. Watter indikator het eerste verander - die een met die ingeasemde lug of die een met die uitgeasemde lug? 3. Het die indikator van albei buisies uiteindelik van kleur verander, of nie? Verduidelik jou antwoord.​