die tyd 10. Skryf die volgende sinne in die direkte rede. a) Die onderwyser antwoord dat hulle almal radio's gehad het. b) Die seun sê dat hy dit nie kan glo nie. 11. Skryf die volgende sinne in die verlede tyd. a) Ek kan nie glo dat julle radio luister nie. (Begin met: Gister...) b) Die onderwyser praat met die seun wanneer hy op sy stoel sit. 12. Skryf die volgende sinne in die toekomende tyd. a) Die onderwyser is baie oud. b) Die seun het rooimiere en kan nie stilsit nie. (Begin met: Môre...) 13. Gee gepaste sinonieme vir die woorde tussen hakies. a) Ons ouers het ons nie (forseer) om radio te luister nie. b) By die skool het ons by ons (lessenaars) gesit en was altyd (teenwoordig). 14. Gee gepaste antonieme vir die woorde tussen hakies. a) Ons was elke dag (vrywillig) by die skool. (b) Ons trek ons (netjiese) skoolklere aan. amofone in sinne sodat die betekenis korrek is.