Thabo verkoop 80 kerrie-maalvleis vetkoeke per week. Sy produksiekoste is R125,00 per week. Thabo voeg 70% wins by die produksiekoste. Bereken die wins wat hy per maand maak. (Werk op 4 weke per maand.) Toon ALLE berekeninge. (6).​